Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 78:55
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 55 En ter wille van hulle het hy die nasies geleidelik verdryf,+

      En deur die meetsnoer het hy aan hulle ’n erfdeel toegemeet,+

      Sodat hy die stamme van Israel in hulle eie huise laat woon het.+

  • Esegiël 47:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe die man na die ooste uitgaan met ’n meetsnoer in sy hand,+ het hy ook duisend el gemeet en my deur die water laat gaan, water tot aan die enkels.

  • Sagaria 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En ek het my oë opgeslaan en gesien; en kyk! daar was ’n man, en in sy hand ’n meetsnoer.+

  • Openbaring 11:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ’n riet soos ’n staf+ is vir my gegee terwyl hy gesê het: “Staan op en meet die tempelheiligdom+ van God en die altaar en dié wat daarin aanbid.

  • Openbaring 21:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die een wat met my gepraat het, het ’n goue riet as meetstok+ gehad, sodat hy die stad en sy poorte en sy muur kon meet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel