Hosea 12:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En Eʹfraim bly sê: ‘Ek het inderdaad ryk geword;+ ek het vir my waardevolle dinge gevind.+ Wat al my geswoeg betref, hulle sal by my geen oortreding vind wat sonde is nie.’+
8 En Eʹfraim bly sê: ‘Ek het inderdaad ryk geword;+ ek het vir my waardevolle dinge gevind.+ Wat al my geswoeg betref, hulle sal by my geen oortreding vind wat sonde is nie.’+