23 Só het Jehovah gesê: “Laat die wyse nie met homself spog oor sy wysheid nie,+ en laat die sterke nie met homself spog oor sy sterkte nie.+ Laat die ryke nie met homself spog oor sy rykdom nie.”+
5 hulle kopers maak hulle dood,+ hoewel hulle nie skuldig geag word nie.+ En hulle verkopers+ sê: “Mag Jehovah geloof word, terwyl ek rykdom sal verwerf.”+ En hulle herders betoon geen medelye met hulle nie.’+
17 Omdat jy sê: “Ek is ryk+ en het rykdom verwerf en het hoegenaamd niks nodig nie”, maar jy nie weet dat jy ellendig en bejammerenswaardig en arm en blind+ en naak is nie,