Eksodus 21:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 As die bul ’n slaaf of ’n slavin gestoot het, sal hy die prys van dertig sikkels+ aan dié se heer gee, en die bul sal gestenig word. Markus 14:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Toe hulle dit hoor, was hulle bly en het hulle beloof om hom silwergeld te gee.+ Hy het dus ’n manier begin soek om hom by ’n geskikte geleentheid te verraai.+
32 As die bul ’n slaaf of ’n slavin gestoot het, sal hy die prys van dertig sikkels+ aan dié se heer gee, en die bul sal gestenig word.
11 Toe hulle dit hoor, was hulle bly en het hulle beloof om hom silwergeld te gee.+ Hy het dus ’n manier begin soek om hom by ’n geskikte geleentheid te verraai.+