25 Hierop het Jesus in dié tyd gesê: “Ek loof u in die openbaar, Vader, Here van hemel en aarde, omdat u hierdie dinge vir die wyse en intellektuele mense verberg het en dit aan klein kindertjies geopenbaar het.+
27 maar God het die dwase dinge van die wêreld uitgekies,+ sodat hy die wyse mense kan beskaam; en God het die swak dinge van die wêreld uitgekies, sodat hy die sterk dinge kan beskaam;+