Jesaja 65:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Maar verheug julle+ en wees vir ewig bly oor wat ek skep.+ Want kyk, ek skep Jerusalem as ’n rede tot blydskap en sy volk as ’n rede tot vreugde.+ Hebreërs 12:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar julle het ’n berg Sion genader+ en ’n stad+ van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele,+ Openbaring 21:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ek het ook die heilige stad,+ Nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel+ sien neerdaal, toeberei soos ’n bruid+ wat vir haar man versier is.+
18 Maar verheug julle+ en wees vir ewig bly oor wat ek skep.+ Want kyk, ek skep Jerusalem as ’n rede tot blydskap en sy volk as ’n rede tot vreugde.+
22 Maar julle het ’n berg Sion genader+ en ’n stad+ van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele,+
2 Ek het ook die heilige stad,+ Nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel+ sien neerdaal, toeberei soos ’n bruid+ wat vir haar man versier is.+