6 In dié dag sal ek die sjeiks van Juda maak soos ’n vuurpot tussen die bome+ en soos ’n vuurfakkel in ’n ry pas gesnyde graan,+ en hulle sal aan die regterkant en aan die linkerkant al die volke rondom verslind;+ en Jerusalem sal nog bewoon word op sy plek, in Jerusalem.+