Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 51:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want Jehovah sal Sion beslis vertroos.+ Hy sal al sy verwoeste plekke vir seker vertroos,+ en hy sal sy wildernis soos Eden+ maak en sy woestynvlakte soos die tuin van Jehovah.+ Verheuging en blydskap sal daarin gevind word, danksegging en die stem van die melodie.+

  • Jesaja 58:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En op jou aandrang sal mense beslis die plekke opbou wat al lank woes lê;+ jy sal selfs die fondamente van opeenvolgende geslagte oprig.+ En jy sal die heelmaker van die gaping+ genoem word, die hersteller van paaie waarlangs mense kan woon.

  • Jesaja 61:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hulle moet die plekke herbou wat al lank woes lê;+ hulle sal selfs die verlate plekke van vroeër tye oprig,+ en hulle sal beslis die verwoeste stede nuut maak,+ die plekke wat van geslag tot geslag verlate was.

  • Amos 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek sal die gevangenes van my volk Israel laat terugkeer,+ en hulle sal die verwoeste stede bou en bewoon,+ en wingerde plant en die wyn daarvan drink, en tuine aanlê en die vrugte daarvan eet.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel