Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 35:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En daar sal beslis ’n grootpad+ wees, ja, ’n weg; en dit sal die Weg van Heiligheid genoem word.+ Die onreine sal nie daarop trek nie.+ En dit sal wees vir die een wat op die weg wandel, en geen dwase sal daarop ronddwaal nie.

  • Esegiël 44:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Geen uitlander, onbesnede van hart en onbesnede van vlees, mag in my heiligdom inkom nie, dit wil sê geen uitlander wat onder die kinders van Israel is nie.”’+

  • Openbaring 21:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Maar enigiets wat nie heilig is nie en enigeen wat iets walgliks+ en ’n leuen+ beoefen, sal daar hoegenaamd nie ingaan nie;+ net dié wat in die Lam se boekrol van die lewe geskrywe staan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel