Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 50:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar vir die goddelose sal God moet sê:+

      “Watter reg het jy om my voorskrifte op te noem+

      En my verbond in jou mond te neem?+

  • Joël 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En julle sal moet weet dat ek Jehovah julle God is,+ wat woon op Sion, my heilige berg.+ En Jerusalem moet ’n heilige plek word;+ en wat vreemdelinge betref, hulle sal nie meer daardeur trek nie.+

  • Sagaria 14:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En elke wyebekkookpot in Jerusalem en in Juda moet iets heiligs word wat aan Jehovah van die leërs behoort, en almal wat offerandes bring, moet inkom en daarvan neem en daarin kook.+ En in dié dag sal daar geen Kanaäniet+ meer in die huis van Jehovah van die leërs wees nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel