4 En wanneer julle deur die Jordaan getrek het, moet julle hierdie klippe oprig, net soos ek julle vandag beveel, op die berg Ebal,+ en jy moet dit met kalk afwit.+
3 Toe het Paulus vir hom gesê: “God gaan jou slaan, jou gewitte+ muur. Sit jy om my ooreenkomstig die Wet+ te oordeel en beveel jy terselfdertyd, in oortreding van die Wet,+ dat ek geslaan moet word?”