Deuteronomium 25:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “As daar tussen manne ’n geskil ontstaan+ en hulle na die gereg gekom het,+ dan moet hulle oor hulle regspreek en die regverdige regverdig verklaar en die goddelose goddeloos verklaar.+ Johannes 7:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 “Ons wet oordeel ’n mens nie tensy dit hom eers gehoor het+ en te wete gekom het wat hy doen nie, of hoe?”
25 “As daar tussen manne ’n geskil ontstaan+ en hulle na die gereg gekom het,+ dan moet hulle oor hulle regspreek en die regverdige regverdig verklaar en die goddelose goddeloos verklaar.+
51 “Ons wet oordeel ’n mens nie tensy dit hom eers gehoor het+ en te wete gekom het wat hy doen nie, of hoe?”