Psalm 112:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die goddelose sal dit sien en hom beslis vererg.+ ש [Sjin]Hy sal op sy tande kners en wegsmelt.+ ת [Tau]Die begeerte van die goddeloses sal vergaan.+ Matteus 8:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 terwyl die kinders van die koninkryk+ in die duisternis daar buite gegooi sal word. Dáár sal hulle gehuil en die gekners van hulle tande wees.”+ Matteus 25:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En gooi die nikswerd slaaf uit in die duisternis daar buite. Dáár sal sy gehuil en die gekners van sy tande wees.’+ Lukas 13:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Dáár sal julle gehuil en die gekners van julle tande+ wees, wanneer julle Abraham en Isak en Jakob en al die profete in die koninkryk van God sien,+ maar dat julle self buite gewerp is.
10 Die goddelose sal dit sien en hom beslis vererg.+ ש [Sjin]Hy sal op sy tande kners en wegsmelt.+ ת [Tau]Die begeerte van die goddeloses sal vergaan.+
12 terwyl die kinders van die koninkryk+ in die duisternis daar buite gegooi sal word. Dáár sal hulle gehuil en die gekners van hulle tande wees.”+
30 En gooi die nikswerd slaaf uit in die duisternis daar buite. Dáár sal sy gehuil en die gekners van sy tande wees.’+
28 Dáár sal julle gehuil en die gekners van julle tande+ wees, wanneer julle Abraham en Isak en Jakob en al die profete in die koninkryk van God sien,+ maar dat julle self buite gewerp is.