35 sodat vervul sou word wat gespreek is deur middel van die profeet, wat gesê het: “Ek sal my mond oopmaak met illustrasies, ek sal dinge verkondig wat sedert die grondlegging verborge was.”+
26 Anders sou hy dikwels van die grondlegging+ van die wêreld af moes ly. Maar nou het hy hom+ eens+ en vir altyd aan die voleinding van die stelsels van dinge geopenbaar+ om sonde deur die opoffering van homself weg te doen.+
8 En almal wat op die aarde woon, sal hom aanbid; die naam van nie een van hulle staan van die grondlegging van die wêreld+ af geskrywe in die boekrol+ van die lewe van die Lam wat geslag is nie.+