Markus 14:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hierop was daar party wat onder mekaar verontwaardiging uitgespreek het: “Waarom het hierdie verkwisting van die welriekende olie plaasgevind?+ Johannes 12:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maar Judas Iskaʹriot,+ een van sy dissipels, wat op die punt gestaan het om hom te verraai, het gesê:
4 Hierop was daar party wat onder mekaar verontwaardiging uitgespreek het: “Waarom het hierdie verkwisting van die welriekende olie plaasgevind?+
4 Maar Judas Iskaʹriot,+ een van sy dissipels, wat op die punt gestaan het om hom te verraai, het gesê: