Matteus 26:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Toe die dissipels dit sien, het hulle verontwaardig geword en gesê: “Waarom hierdie verkwisting?+ Johannes 12:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maar Judas Iskaʹriot,+ een van sy dissipels, wat op die punt gestaan het om hom te verraai, het gesê:
4 Maar Judas Iskaʹriot,+ een van sy dissipels, wat op die punt gestaan het om hom te verraai, het gesê: