15 Hierop het Jesus vir hulle gesê: “Die vriende van die bruidegom het tog geen rede om te treur solank die bruidegom+ by hulle is nie, of hoe? Maar daar sal dae kom wanneer die bruidegom van hulle weggeneem sal word,+ en dan sal hulle vas.+
11 “Ook is ek nie meer in die wêreld nie, maar hulle is in die wêreld+ en ek kom na u toe. Heilige Vader, waak oor hulle+ weens u naam wat u my gegee het, sodat hulle een kan wees net soos ons.+