Markus 14:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Sy het gedoen wat sy kon; sy het dit vooraf op haar geneem om welriekende olie aan my liggaam te sit met die oog op die begrafnis.+ Johannes 12:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Daarom het Jesus gesê: “Laat staan haar, sodat sy hierdie gebruik kan onderhou met die oog op die dag van my begrafnis.+
8 Sy het gedoen wat sy kon; sy het dit vooraf op haar geneem om welriekende olie aan my liggaam te sit met die oog op die begrafnis.+
7 Daarom het Jesus gesê: “Laat staan haar, sodat sy hierdie gebruik kan onderhou met die oog op die dag van my begrafnis.+