Matteus 26:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want toe hierdie vrou hierdie welriekende olie op my liggaam uitgegooi het, het sy dit gedoen om my vir die begrafnis voor te berei.+ Markus 14:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Sy het gedoen wat sy kon; sy het dit vooraf op haar geneem om welriekende olie aan my liggaam te sit met die oog op die begrafnis.+ Johannes 19:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Toe het hulle die liggaam van Jesus geneem en dit saam met die speserye met verbande toegedraai,+ net soos die Jode die gebruik het om vir ’n begrafnis voor te berei.
12 Want toe hierdie vrou hierdie welriekende olie op my liggaam uitgegooi het, het sy dit gedoen om my vir die begrafnis voor te berei.+
8 Sy het gedoen wat sy kon; sy het dit vooraf op haar geneem om welriekende olie aan my liggaam te sit met die oog op die begrafnis.+
40 Toe het hulle die liggaam van Jesus geneem en dit saam met die speserye met verbande toegedraai,+ net soos die Jode die gebruik het om vir ’n begrafnis voor te berei.