18 In die eerste maand, op die veertiende dag van die maand, in die aand, moet julle ongesuurde koeke eet tot die een-en-twintigste dag van die maand, in die aand.+
15 Jy moet die fees van die ongesuurde koeke hou.+ Sewe dae moet jy ongesuurde koeke+ eet, net soos ek jou beveel het, op die vasgestelde tyd in die maand Abib,+ want daarin het jy uit Egipte uitgetrek. En hulle mag nie met leë hande voor my verskyn nie.+
12 En op die eerste dag van die ongesuurde+ koeke, wanneer hulle volgens gewoonte die pasgaslagoffer geoffer het, het sy dissipels+ vir hom gesê: “Waar wil u hê moet ons gaan voorberei vir u om die pasga te eet?”+