Lukas 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Toe die Duiwel dan alle versoeking tot ’n einde gebring het, het hy tot ’n ander geskikte tyd van hom gewyk.+ Jakobus 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Onderwerp julle+ dan aan God; maar staan die Duiwel teë,+ en hy sal van julle af wegvlug.+
13 Toe die Duiwel dan alle versoeking tot ’n einde gebring het, het hy tot ’n ander geskikte tyd van hom gewyk.+