Matteus 4:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Toe het Jesus vir hom gesê: “Gaan weg, Satan! Want daar staan geskrywe: ‘Jehovah jou God moet jy aanbid,+ en aan hom alleen+ moet jy heilige diens verrig.’”+ Matteus 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Toe het die Duiwel hom verlaat,+ en kyk! engele het gekom en hom begin bedien.+ Lukas 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Toe die Duiwel dan alle versoeking tot ’n einde gebring het, het hy tot ’n ander geskikte tyd van hom gewyk.+
10 Toe het Jesus vir hom gesê: “Gaan weg, Satan! Want daar staan geskrywe: ‘Jehovah jou God moet jy aanbid,+ en aan hom alleen+ moet jy heilige diens verrig.’”+
13 Toe die Duiwel dan alle versoeking tot ’n einde gebring het, het hy tot ’n ander geskikte tyd van hom gewyk.+