Jesaja 50:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ek het my rug gegee vir dié wat slaan, en my wange+ vir dié wat die hare uitpluk. My gesig het ek nie vir vernederende dinge en spoeg+ verberg nie. Matteus 27:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En hulle het op hom gespoeg+ en die riet geneem en hom op sy kop begin slaan. Markus 14:65 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 65 En party het begin om op hom te spoeg+ en sy hele gesig te bedek en hom met hulle vuiste te slaan en vir hom te sê: “Profeteer!” En die geregsdienaars het hom in die gesig geklap en hom weggeneem.+
6 Ek het my rug gegee vir dié wat slaan, en my wange+ vir dié wat die hare uitpluk. My gesig het ek nie vir vernederende dinge en spoeg+ verberg nie.
65 En party het begin om op hom te spoeg+ en sy hele gesig te bedek en hom met hulle vuiste te slaan en vir hom te sê: “Profeteer!” En die geregsdienaars het hom in die gesig geklap en hom weggeneem.+