64 Jesus het vir hom gesê:+ “U het dit self gesê.+ Maar ek sê vir julle: Van nou af+ sal julle die Seun van die mens+ aan die regterhand+ van krag sien sit en op die wolke van die hemel sien kom.”+
13 Voor die aangesig van God, wat alles in die lewe hou, en van Christus Jesus, wat as ’n getuie+ die goeie openbare bekendmaking+ voor Pontius Pilatus gedoen het,+ gee ek jou bevel+