Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 10:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Dít is die name van die twaalf apostels:+ Eerstens, Simon, wat Petrus+ genoem word, en sy broer Andreʹas;+ en Jakobus, die seun van Sebedeʹus,+ en sy broer Johannes;

  • Matteus 27:56
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 56 onder hulle was Maria Magdaleʹna, ook Maria, die moeder van Jakobus en Joses, en die moeder van die seuns van Sebedeʹus.+

  • Markus 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 en Jakobus, die seun van Sebedeʹus, en Johannes, die broer van Jakobus+ (hy het hulle ook die bynaam Boanerʹges gegee, wat Seuns van die Donder beteken),

  • Markus 10:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En Jakobus en Johannes, die twee seuns van Sebedeʹus,+ het na hom toe gekom en vir hom gesê: “Leermeester, ons wil hê dat u vir ons moet doen wat ons u ook al vra.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel