Levitikus 19:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “‘Jy mag jou broer nie in jou hart haat nie.+ Jy moet jou metgesel vir seker teregwys,+ sodat jy nie saam met hom sonde dra nie. Markus 11:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En wanneer julle staan en bid, vergewe+ wat julle ook al teen enigeen het; sodat julle Vader wat in die hemele is, julle ook julle oortredings kan vergewe.”+ Lukas 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Let op julleself. As jou broer ’n sonde begaan, bestraf hom,+ en as hy berou het, vergewe hom.+
17 “‘Jy mag jou broer nie in jou hart haat nie.+ Jy moet jou metgesel vir seker teregwys,+ sodat jy nie saam met hom sonde dra nie.
25 En wanneer julle staan en bid, vergewe+ wat julle ook al teen enigeen het; sodat julle Vader wat in die hemele is, julle ook julle oortredings kan vergewe.”+