Levitikus 19:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “‘Jy mag jou broer nie in jou hart haat nie.+ Jy moet jou metgesel vir seker teregwys,+ sodat jy nie saam met hom sonde dra nie. Spreuke 19:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die insig van ’n mens vertraag beslis sy toorn,+ en dit is mooi van hom om die oortreding oor te sien.+ Matteus 18:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “En as jou broer ’n sonde begaan, gaan lê sy fout tussen jou en hom alleen bloot.+ As hy na jou luister, het jy jou broer gewen.+
17 “‘Jy mag jou broer nie in jou hart haat nie.+ Jy moet jou metgesel vir seker teregwys,+ sodat jy nie saam met hom sonde dra nie.
11 Die insig van ’n mens vertraag beslis sy toorn,+ en dit is mooi van hom om die oortreding oor te sien.+
15 “En as jou broer ’n sonde begaan, gaan lê sy fout tussen jou en hom alleen bloot.+ As hy na jou luister, het jy jou broer gewen.+