16 Weet julle nie dat as julle aanhou om julleself as slawe vir iemand aan te bied om hom te gehoorsaam, julle slawe van hom is omdat julle hom gehoorsaam nie,+ hetsy van die sonde+ met die dood in die vooruitsig,+ of van gehoorsaamheid+ met regverdigheid+ in die vooruitsig?