Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 8:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Maar hy het vir hulle gesê: “Waarom is julle bang, julle kleingelowiges?”+ Toe het hy opgestaan en die winde en die see bestraf, en daar het ’n groot kalmte gekom.+

  • Matteus 14:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Jesus het onmiddellik sy hand uitgesteek en hom gegryp en vir hom gesê: “Kleingelowige, waarom het jy begin twyfel?”+

  • Matteus 16:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Jesus het dit geweet en gesê: “Waarom redeneer julle so onder mekaar omdat julle geen brode het nie, kleingelowiges?+

  • Lukas 12:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 As God dan die plantegroei in die veld, wat vandag daar is en môre in ’n oond gegooi word, só klee, hoeveel te meer sal hy julle klee, julle kleingelowiges!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel