Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 65:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Hy stil die gedruis van die seë,+

      Die gedruis van hulle golwe en die gewoel van die volksgroepe.+

  • Psalm 89:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 U heers oor die styging van die see;+

      Wanneer hy sy golwe verhef, bring u hulle tot bedaring.+

  • Psalm 107:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Hy bring die windstorm tot bedaring,+

      Sodat die golwe van die see stil word.+

  • Lukas 8:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Toe het hy vir hulle gesê: “Waar is julle geloof?” Maar hulle was vreesbevange en verwonderd en het vir mekaar gesê: “Wie is hy tog, want hy beveel selfs die winde en die water, en dit gehoorsaam hom?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel