Markus 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hy het ’n groep van twaalf gevorm, wat hy ook “apostels” genoem het, sodat hulle by hom kon bly en sodat hy hulle kon uitstuur om te preek+ Markus 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 en om gesag te hê om die demone uit te dryf.+ Markus 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En hy het die twaalf na hom toe geroep, en hy het hulle twee-twee begin uitstuur,+ en hy het hulle gesag oor die onrein geeste begin gee.+ Lukas 9:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe het hy die twaalf bymekaargeroep en hulle mag en gesag gegee oor al die demone en om siektes te genees.+
14 En hy het ’n groep van twaalf gevorm, wat hy ook “apostels” genoem het, sodat hulle by hom kon bly en sodat hy hulle kon uitstuur om te preek+
7 En hy het die twaalf na hom toe geroep, en hy het hulle twee-twee begin uitstuur,+ en hy het hulle gesag oor die onrein geeste begin gee.+
9 Toe het hy die twaalf bymekaargeroep en hulle mag en gesag gegee oor al die demone en om siektes te genees.+