Matteus 10:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Toe het hy sy twaalf dissipels na hom toe geroep en hulle gesag oor onrein geeste gegee,+ om hulle uit te dryf en om elke soort kwaal en elke soort gebrek te genees. Markus 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hy het ’n groep van twaalf gevorm, wat hy ook “apostels” genoem het, sodat hulle by hom kon bly en sodat hy hulle kon uitstuur om te preek+ Markus 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En hy het die twaalf na hom toe geroep, en hy het hulle twee-twee begin uitstuur,+ en hy het hulle gesag oor die onrein geeste begin gee.+
10 Toe het hy sy twaalf dissipels na hom toe geroep en hulle gesag oor onrein geeste gegee,+ om hulle uit te dryf en om elke soort kwaal en elke soort gebrek te genees.
14 En hy het ’n groep van twaalf gevorm, wat hy ook “apostels” genoem het, sodat hulle by hom kon bly en sodat hy hulle kon uitstuur om te preek+
7 En hy het die twaalf na hom toe geroep, en hy het hulle twee-twee begin uitstuur,+ en hy het hulle gesag oor die onrein geeste begin gee.+