4 Daarna het hy vir hulle gesê: “Is dit op die sabbat geoorloof om ’n goeie daad te doen of om ’n slegte daad te doen, om ’n siel te red of dood te maak?”+ Maar hulle het stilgebly.
16 Daarom het party van die Fariseërs begin sê: “Hy is nie ’n man wat van God kom nie, want hy onderhou nie die Sabbat nie.”+ Ander het begin sê: “Hoe kan ’n mens wat ’n sondaar is, sulke tekens doen?”+ En daar was verdeeldheid+ onder hulle.