Lukas 12:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 Dink julle ek het gekom om vrede op die aarde te gee? Nee, beslis nie, sê ek vir julle, maar eerder verdeeldheid.+ Johannes 7:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En daar is onder die skare heelwat op gedempte toon oor hom gepraat.+ Party het gesê: “Hy is ’n goeie man.” Ander het gesê: “Hy is nie, maar hy mislei die skare.” Johannes 7:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Daarom het daar verdeeldheid oor hom onder die skare ontstaan.+ Johannes 10:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Weer het verdeeldheid+ onder die Jode ontstaan weens hierdie woorde.
51 Dink julle ek het gekom om vrede op die aarde te gee? Nee, beslis nie, sê ek vir julle, maar eerder verdeeldheid.+
12 En daar is onder die skare heelwat op gedempte toon oor hom gepraat.+ Party het gesê: “Hy is ’n goeie man.” Ander het gesê: “Hy is nie, maar hy mislei die skare.”