Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 10:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 En elkeen wat nie sy folterpaal aanvaar en my navolg nie, is my nie waardig nie.+

  • Markus 8:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En hy het die skare saam met sy dissipels na hom toe geroep en vir hulle gesê: “As iemand agter my aan wil kom, laat hy homself verloën en sy folterpaal opneem en my voortdurend volg.+

  • Lukas 9:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Toe het hy verder vir almal gesê: “As iemand agter my aan wil kom, laat hy homself verloën+ en dag vir dag sy folterpaal opneem en my voortdurend volg.+

  • Lukas 14:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Elkeen wat nie sy folterpaal dra en agter my aan kom nie, kan nie my dissipel wees nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel