34 En hy het die skare saam met sy dissipels na hom toe geroep en vir hulle gesê: “As iemand agter my aan wil kom, laat hy homself verloën en sy folterpaal opneem en my voortdurend volg.+
23 Toe het hy verder vir almal gesê: “As iemand agter my aan wil kom, laat hy homself verloën+ en dag vir dag sy folterpaal opneem en my voortdurend volg.+
14 Mag dit nooit gebeur dat ek roem nie, behalwe oor die folterpaal+ van ons Here Jesus Christus, deur middel van wie die wêreld vir my aan die paal gehang is+ en ek vir die wêreld.