17 Jesus het toe gesê: “Betaal aan die keiser terug wat aan die keiser behoort,+ maar aan God wat aan God behoort.”+ En hulle het hulle oor hom begin verwonder.+
7 Gee aan almal wat hulle toekom: aan hom wat die belasting verlang, die belasting;+ aan hom wat die skatting verlang, die skatting; aan hom wat vrees verlang, sulke vrees;+ aan hom wat eer verlang, sulke eer.+