Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 22:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Hulle het gesê: “Die keiser s’n.” Toe het hy vir hulle gesê: “Betaal dan aan die keiser terug wat aan die keiser behoort, maar aan God wat aan God behoort.”+

  • Markus 12:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Jesus het toe gesê: “Betaal aan die keiser terug wat aan die keiser behoort,+ maar aan God wat aan God behoort.”+ En hulle het hulle oor hom begin verwonder.+

  • Lukas 20:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Hy het vir hulle gesê: “Betaal dan alte seker aan die keiser terug wat aan die keiser behoort,+ maar aan God wat aan God behoort.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel