Levitikus 19:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “‘Jy mag jou broer nie in jou hart haat nie.+ Jy moet jou metgesel vir seker teregwys,+ sodat jy nie saam met hom sonde dra nie. Spreuke 25:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Bepleit jou eie saak by jou medemens,+ en moenie die vertroulike gesprek van ’n ander openbaar nie;+ Lukas 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Let op julleself. As jou broer ’n sonde begaan, bestraf hom,+ en as hy berou het, vergewe hom.+
17 “‘Jy mag jou broer nie in jou hart haat nie.+ Jy moet jou metgesel vir seker teregwys,+ sodat jy nie saam met hom sonde dra nie.
9 Bepleit jou eie saak by jou medemens,+ en moenie die vertroulike gesprek van ’n ander openbaar nie;+