Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 14:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Wat Joʹnatan betref, hy het nie gehoor toe sy vader die manskappe onder ’n eed gestel het nie,+ daarom het hy die punt van die staf wat in sy hand was, uitgesteek en dit in die heuningkoek gedoop en sy hand weer na sy mond gebring, en sy oë het begin straal.+

  • Spreuke 24:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 My seun, eet heuning, want dit is goed; en laat daar soet heuningstroop op jou verhemelte wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel