Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 6:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Gaar eerder vir julle skatte in die hemel+ op, waar nie mot of roes verteer nie+ en waar diewe nie inbreek en steel nie.

  • Matteus 19:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Jesus het vir hom gesê: “As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou besittings en gee vir die armes, en jy sal ’n skat in die hemel hê,+ en kom word my volgeling.”+

  • Markus 10:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Jesus het hom aangekyk en hom liefgekry en vir hom gesê: “Een ding kom jy kort: Gaan, verkoop wat jy het en gee vir die armes, en jy sal ’n skat in die hemel hê, en kom word my volgeling.”+

  • Lukas 12:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Verkoop+ die goed wat aan julle behoort en gee barmhartigheidsgawes.+ Maak vir julle beurse wat nie verslyt nie, ’n onuitputlike skat in die hemele,+ waar geen dief naby kom of mot verteer nie.

  • 1 Timoteus 6:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 en vir hulleself ’n goeie fondament+ vir die toekoms veilig as ’n skat te bewaar,+ sodat hulle ’n stewige houvas op die werklike lewe kan kry.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel