30 of hy sal nou in hierdie tyd honderdvoudig+ kry: huise en broers en susters en moeders en kinders en landerye, met vervolginge,+ en in die komende stelsel van dinge, die ewige lewe.
29 Hy het vir hulle gesê: “Voorwaar, ek sê vir julle: Daar is niemand wat huis of vrou of broers of ouers of kinders ter wille van die koninkryk van God verlaat het,+
34 Want julle het simpatie betuig met dié in die gevangenis en ook die plundering+ van julle besittings met vreugde aanvaar in die wete dat julle ’n beter en ’n blywende besitting het.+