Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 19:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En elkeen wat huise of broers of susters of vader of moeder of kinders of landerye ter wille van my naam verlaat het, sal baie keer soveel ontvang en die ewige lewe beërf.+

  • Markus 10:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 of hy sal nou in hierdie tyd honderdvoudig+ kry: huise en broers en susters en moeders en kinders en landerye, met vervolginge,+ en in die komende stelsel van dinge, die ewige lewe.

  • Openbaring 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Moenie bang wees vir die dinge wat jy weldra gaan ly nie.+ Kyk! Die Duiwel+ sal aanhou om party van julle in die gevangenis te gooi sodat julle ten volle op die proef gestel kan word+ en sodat julle tien dae lank verdrukking+ kan hê. Wees selfs tot in die dood getrou,+ en ek sal jou die kroon van die lewe gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel