Matteus 27:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Nadat hulle met hom die spot gedryf het,+ het hulle uiteindelik die mantel uitgetrek en sy boklere vir hom aangetrek en hom weggelei om aan die paal gehang te word.+ Johannes 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Toe het Pilatus Jesus geneem en hom gegesel.+
31 Nadat hulle met hom die spot gedryf het,+ het hulle uiteindelik die mantel uitgetrek en sy boklere vir hom aangetrek en hom weggelei om aan die paal gehang te word.+