Jesaja 53:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hy was onder groot druk,+ en hy het hom laat teister;+ tog het hy nie sy mond oopgemaak nie. Hy is net soos ’n skaap na die slagplek gelei;+ en soos ’n ooi wat voor haar skeerders stom geword het, het hy ook nie sy mond oopgemaak nie.+ Matteus 20:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 en hom aan mense van die nasies oorlewer om die spot mee te dryf en te gesel en aan die paal te hang,+ en op die derde dag sal hy opgewek word.”+
7 Hy was onder groot druk,+ en hy het hom laat teister;+ tog het hy nie sy mond oopgemaak nie. Hy is net soos ’n skaap na die slagplek gelei;+ en soos ’n ooi wat voor haar skeerders stom geword het, het hy ook nie sy mond oopgemaak nie.+
19 en hom aan mense van die nasies oorlewer om die spot mee te dryf en te gesel en aan die paal te hang,+ en op die derde dag sal hy opgewek word.”+