Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 13:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Wat die een betref wat op die goeie grond gesaai is, dit is die een wat die woord hoor en die sin daarvan begryp, wat werklik vrug dra en voortbring, hierdie een honderd-, daardie een sestig-, die ander dertigvoudig.”+

  • Romeine 7:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 So is julle ook, my broers, deur middel van die liggaam van die Christus gedood ten opsigte van die Wet,+ sodat julle aan ’n ander kon behoort,+ aan die een wat uit die dode opgewek is,+ sodat ons vir God vrug sou dra.+

  • Kolossense 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 sodat julle kan wandel op ’n wyse wat Jehovah+ waardig is+ om hom ten volle te behaag terwyl julle voortgaan om vrug te dra in elke goeie werk+ en toe te neem in die juiste+ kennis van God,

  • 2 Petrus 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Want as hierdie dinge in julle bestaan en oorvloedig is, sal dit verhoed dat julle onbedrywig of onvrugbaar word+ met betrekking tot die juiste kennis van ons Here Jesus Christus.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel