35 Toe het hy gaan sit en die twaalf geroep en vir hulle gesê: “As iemand die eerste wil wees, moet hy die laaste van almal en almal se dienaar wees.”+
48 en vir hulle gesê: “Elkeen wat hierdie jong kind op grond van my naam ontvang, ontvang my ook, en elkeen wat my ontvang, ontvang ook hom wat my uitgestuur het.+ Want wie hom as ’n mindere onder julle almal gedra,+ dié is groot.”+