Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 55:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+

  • Matteus 6:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 en vergewe ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe het.+

  • Matteus 18:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Jesus het vir hom gesê: “Ek sê vir jou: Nie ‘tot sewe keer’ nie, maar ‘tot sewe-en-sewentig keer’.+

  • Kolossense 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hou aan om mekaar te verdra en mekaar vryelik te vergewe+ as iemand rede tot klagte+ teen ’n ander het. Net soos Jehovah julle vryelik vergewe het,+ so moet julle ook doen.

  • 1 Petrus 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Bo alles moet julle intense liefde vir mekaar hê,+ want die liefde bedek ’n menigte sondes.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel