Spreuke 19:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die insig van ’n mens vertraag beslis sy toorn,+ en dit is mooi van hom om die oortreding oor te sien.+ Efesiërs 4:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Maar word goedhartig+ teenoor mekaar, vol tere medelye,+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+ 1 Petrus 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Bo alles moet julle intense liefde vir mekaar hê,+ want die liefde bedek ’n menigte sondes.+
11 Die insig van ’n mens vertraag beslis sy toorn,+ en dit is mooi van hom om die oortreding oor te sien.+
32 Maar word goedhartig+ teenoor mekaar, vol tere medelye,+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+