Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 31:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Want ná my terugkeer het ek spyt gevoel;+ en nadat ek tot kennis gebring is, het ek op die dy geslaan.+ Ek het beskaamd gestaan en ek het ook verneder gevoel,+ want ek het die smaad van my jeug gedra.’”+

  • Lukas 23:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 En toe die hele skare wat vir hierdie skouspel daar bymekaar was, die dinge sien wat gebeur het, het hulle begin terugkeer, terwyl hulle hulleself op die bors geslaan het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel